• Senior Wen Foto – September 2017

    Branderryer -Eric Bosman

  • Junior wen foto – September 2017

    Rally Toyota Dust Storm - Steyn Joubert

  • Senior Tema Wenner – September 2017

    Panning - Deon Buckley

  • Junior tema wenner – September 2017

    Oranje Dingetjie - Surika Samwell

Augustus 2017

August 24, 2017

Ons beoordelaar vir die maand van Augustus 2017 was dr. Leon Pelser. Ons tema was Portraits en  dr. Pelser het vir ons ‘n paar riglyne kom wys wat portraits aanbetref. Ek glo elkeen van ons kon baie daaruit leer. Die wenners was soos volg: 3STER MONO                   

Read More…

Junie 2017 – Results

June 26, 2017

So kom nog ‘n opwindende fotojaar op ‘n einde! Charlaine Gerber was ons beoordelaar en ek moet sê na aanleiding van al ons kreatiewe lede se kommentaar na die tyd was sy verseker ‘n inspirasie. Ons wen foto’s vir die maand was soos volg: 3 Ster Mono – Daars ‘n gogo – Frik du Plessis

Read More…

Mei 2017 – Results

May 21, 2017

Goeie middag almal Ons Mei maand beoordeling was die 17de Mei en Peet van den Berg het die beoordeling vir ons gedoen.  Peet het vir ons van sy AV’s gewys en ons gemotiveer om dieselfde te begin doen. Ons Tema vir die maand was straatfotografie en Mathilda se prag foto van die man met sy

Read More…

PSSA National Congress 2017

Competitions

Kriel Foto Club @ 2017